top of page
Net 'n klipgooi van die see af!

Welkom by Klipgooi Akkommodasie vir bekostigbare verblyf in Hartenbos.

Akkommodasie

Klipgooi Woonstel het twee slaapkamers en kan tot vier mense akkommodeer.

Klipgooi Huis het drie slaapkamers en kan tot agt mense akkommodeer.

Beide eenhede is selfsorg en is volledig toegerus.

Besprekings

 

Bespreek hier vir bekostigbare vakansieverblyf.

Aktiwiteite

 

Behalwe vir lieflike swemstrande, bied die omgewing ook talle ander aktiwiteite.

Kontak ons direk by
076 273 7104
bottom of page